đźšš Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

Soos Klokslag

Product image 1

Soos Klokslag

Wanneer Die Liggaam Van 'N Pragtige Jong Meisie Op Die Seepuntse Prome-Nade Gevind Word, Vermoed Joernalis En Deeltydse Profielsamesteller vir Die Polisie, Doktor Clare Hart, Dat Dit Die Werk is Van 'N Gewetenlose Reeksmoordenaar. Namate Nog Lyke Gevind Word, Word Clare Gedwing Om Die Wrede Verkragting Van Haar Tweeling Suster Te Herleef En Word Dit Duidelik Dat Die Bendes Wat Die Misdaad Toneel in Kaapstad Oorheers, Hier Ook 'N Rol Speel. is Daar 'N Verband Tussen Die Moorde En Haar Ondersoek Na Mensehandel, of is Die Moordenaar Besig Om 'N Siek Speletjie Met Haar Te Speel?
$8.12
Soos Klokslag—
$8.12

Product Information

Shipping & Returns

Description